Hardekool T-hemp

Hardekool T-hemp

R 275.00
Sale price  R 275.00 Regular price 
Skip to product information
Hardekool T-hemp

Maroela - Hoed

R 275.00
Sale price  R 275.00 Regular price 

Hardekool Hemp 

Die Hardekool hemp is gemaak vir manne wat hou van die buitelewe, stofpaaie en laatmiddag son oor die bosveld.
Met sy diep blou kleur en gemaklike pasvorm is hierdie hemp net so tuis langs die vuur soos op die plaas of in die dorp.

Sag genoeg vir elke dag se dra, maar sterk genoeg vir die egte bosveld lewe.
Die minimalistiese Beesstert logo gee hom daai netjiese, moderne voorkoms sonder om sy ruwe karakter te verloor.

Die Hardekool is nie net ’n hemp nie
dis ’n leefstyl.

Eienskappe:

  • Gemaklike premium materiaal
  • Lig en koel vir warm dae
  • Sterk stikwerk vir lang dra
  • Klassieke bosveld styl
  • Beesstert branding voor en agter
  • Ontwerp vir werk, kuier en avontuur

BEESSTERT - Eg Bosveld.

You may also like