Karee - Knopies Hemp

Karee - Knopies Hemp

S
R 600.00
Sale price  R 600.00 Regular price 
Skip to product information
Karee - Knopies Hemp

Maroela - Hoed

R 600.00
Sale price  R 600.00 Regular price 
Size

Die Karee Hemp is soos daai een vriend wat altyd reg is vir n avontuur. Sterk genoeg vir die plaas, netjies genoeg vir die dorp en gemaklik genoeg vir n lang dag langs die vuur.

Geinspireer deur die geharde Karee boom is hierdie hemp gemaak vir manne wat hou van stofpaaie, kampvure en ys koue drankies na n lang dag buite. Die sterk materiaal, gemaklike pasvorm en praktiese sakke maak hom reg vir enige iets van draad span tot Saterdag braai.

Kenmerke:
• Sterk en gemaklike katoen twill materiaal
• Dubbele borssakke vir al jou “belangrike” goed
• Netjiese stikwerk en premium afwerking
• Lig en asemend vir warm bosveld dae
• Geborduurde BEESSTERT logo

Die Karee Hemp
Vir manne wat eerder stof op hulle skoene het as WiFi op hulle fone.

You may also like