Skip to product information
Maroela - Hoed
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
Die Maroela Hoed is geïnspireer deur die standvastigheid van die Maroelaf boom sterk, betroubaar en gemaak vir die bosveldlewe. Met sy klassieke ontwerp en premium afwerking is hierdie hoed gebou vir lang dae in die son, stofpaaie en kampvure onder die sterre.
Die stewige materiaal en gemaklike pasvorm maak dit perfek vir elke avontuur, of jy nou op die plaas werk, jagkamp toe gaan of net die buitelewe geniet.
Kenmerke:
• Premium kwaliteit materiaal
• Verstelbare snapback sluiting
• Stewige geborduurde BEESSTERT logo
• Liggewig en gemaklike pasvorm
• Ontwerp vir die bosveld en alledaagse dra
BEESSTERT Eg Bosveld.