Olienhout - Golf hemp

Olienhout - Golf hemp

Blue
R 500.00
Sale price  R 500.00 Regular price 
Skip to product information
Olienhout - Golf hemp

Maroela - Hoed

R 500.00
Sale price  R 500.00 Regular price 
Blou Blue

Die Olienhout Hemp is gemaak vir manne wat hou van gemak sonder om styl op te offer.
Met sy sagte materiaal en sterk afwerking is hierdie hemp reg vir die plaas, die dorp, die jagkamp of sommer net ’n kuier om die vuur.

Die natuurlike blou kleur gee daardie rustige bosveld gevoel terwyl die Beesstert detail hom uniek laat uitstaan.
Lig genoeg vir warm dae, netjies genoeg vir enige geleentheid en gemaklik genoeg dat jy hom nie weer wil uittrek nie.

Olienhout Hemp
Eg Bosveld.

• Sag en asemhaalbaar
• Netjiese moderne pasvorm
• Sterk kwaliteit materiaal
• Perfek vir elke dag se dra
• Voor en agter Beesstert branding
• Gebou vir die bosveld lewe

You may also like